Magda se jaarlikse vroue-event
Too Glam To Give Up
Vrouwees • Identiteit • Selfvertroue • Bemagtiging • Pret • Glam
Wat is Too Glam To Give Up?
Too Glam To Give Up is Magda Calitz se jaarlikse vroue-event, ’n unieke ervaring waar vroue bymekaarkom om vrouwees, selfvertroue, identiteit en die moed om aan te hou vier.
Die event kombineer glam, humor, musiek, pret en ’n sterk bemagtigingsboodskap, met Magda se eie unieke stem en boodskap.
Die visie is om Too Glam To Give Up jaarliks te laat groei en dit uiteindelik na verskillende provinsies uit te brei.
Volgende event
Saterdag 7 November 2026 · 17:30 – 21:00
The Glen Venue, 190 Corobay Ave, Garsfontein, Pretoria
Fokus
- Vrouwees
- Identiteit
- Selfvertroue
- Bemagtiging
- Pret
- Glam
KAARTJIES
ANDER PRAATJIES & ERVARINGS
Bespreek Magda
Bespreek Magda vir jou geleentheid
Elke praatjie kan aangepas word volgens die geleentheid, gehoor en doel van die organiseerder.



