Praatjie
Self-Talk Stalker
Selfspraak • Selfvertroue • Identiteit • Praktiese verandering
Wat is Self-Talk Stalker?
Wat sê jy vir jouself wanneer niemand anders luister nie?
Self-Talk Stalker is ’n energieke, humoristiese en praktiese praatjie oor daardie stem binne jou kop, die een wat jou selfvertroue kan bou of afbreek.
In ’n vars en dikwels skreeusnaakse manier vertel Magda na hoe negatiewe selfspraak jou identiteit, selfvertroue en keuses kan beïnvloed, en hoe bewuswording van daardie stem jou kan help om dit te begin verander.
Fokus
- Selfspraak
- Selfvertroue
- Identiteit
- Praktiese verandering
BESPREEK SELF-TALK STALKER
Elke bespreking word volgens die tipe geleentheid, formaat, ligging, duur en spesifieke behoeftes bespreek en gekwoteer.
ANDER PRAATJIES & ERVARINGS
Bespreek Magda
Bespreek Magda vir jou geleentheid
Elke praatjie kan aangepas word volgens die geleentheid, gehoor en doel van die organiseerder.



