Vir jong meisies

Meisiebemagtiging

Identiteit • Selfvertroue • Geloof • Positiewe invloed

BESPREEK MEISIEBEMAGTIGINGKONTAK MAGDA

Meisiebemagtiging

Wat is Meisiebemagtiging?

Hierdie boodskap is spesifiek vir jong meisies en fokus daarop om hulle van jongs af te help verstaan wie hulle is, waar hul waarde lê en wie God hulle gemaak het om te wees.

Meisies word aangemoedig om hul identiteit en selfvertroue te ontwikkel, hul eie stem te vind en nie toe te laat dat ander mense se opinies bepaal wie hulle is nie.

Die doel is om ’n generasie jong meisies te help bou wat mekaar opbou eerder as afbreek, mekaar versterk en met selfvertroue hul plek in die wêreld inneem.

Skole & Meisiebemagtiging: Bemagtigingspraatjies en programme vir jong meisies.

Fokus

MAGDA BY SKOLE

Garsfontein Hoërskool
Zwartkop Hoërskool

OOK AS WERKSWINKEL

Afgesien van haar praatjies, bied Magda ook praktiese en interaktiewe werkswinkels aan wat deelnemers help om die boodskap verder as net die geleentheid te neem.

Interaktiewe bemagtigingsessies en programme vir jong meisies rondom identiteit, selfvertroue, geloof, stem en positiewe invloed.

Werkswinkels kan aangepas word volgens die ouderdom, gehoor, doel en tydsduur van die geleentheid.

BESPREEK AS WERKSWINKEL

BESPREEK MEISIEBEMAGTIGING

Elke bespreking word volgens die tipe geleentheid, formaat, ligging, duur en spesifieke behoeftes bespreek en gekwoteer.

Praatjie of werkswinkel?
Hou asb jou SPAM messages ook dop!

Dankie! Jou besprekingsnavraag is gestuur. Magda sal so gou moontlik terugkom na jou.

ANDER PRAATJIES & ERVARINGS

Bespreek Magda

Bespreek Magda vir jou geleentheid

Elke praatjie kan aangepas word volgens die geleentheid, gehoor en doel van die organiseerder.

BESPREEK MAGDA