top of page
Vir Prinsesse ... Boek jou funksie
- Skuif Jou Kroon Reg07 Feb 2026, 09:00 – 13:00Ruby & Rustic in Benoni, Norton's Home Estates, Benoni, 1509, South Africa


Sound on!
Boek 'n praatjie, funksie of aanlyn konsultasie...
AANLYN
WERKSWINKELS
Prakties, insiggewend en maklik om te volg.
Tema's sluit in: Stresbestuur, emosionele genesing en innerlike balans.
INDIVIDUELE AANLYN SESSIES
Persoonlike begeleiding sodat jy jou eie pad na genesing kan stap.
FUNKSIES EN MOTIVERENDE PRAATJIES
Spreker vir kerke funksies en vrouefunksies, spreker op kampe en ook korporatiewe funksies en by skole.
HOLISTIESE BENADERING TOT GESONDHEID
Ek help jou verstaan hoe liggaam, siel en gees saamsmelt en hoe jou genesing op alle vlakke kan begin.
PRAKTIESE GEREEDSKAP EN 'N STRATEGIE
Om jou stres te verminder, jou fokus te verbeter en jou beste self te kan uitleef.
bottom of page



