top of page

Skuif Jou Kroon Reg : Vanderbijlpark

Sat, 30 May

|

The Wine Barrel

Skuif jou Kroon reg – jy is gemaak vir meer. Boek jou plek vir ’n opbouende en inspirerende damesoggend.

Skuif Jou Kroon Reg : Vanderbijlpark
Skuif Jou Kroon Reg : Vanderbijlpark

Datum en Tyd

30 May 2026, 10:00 – 14:00

The Wine Barrel, 1911, Stefano Park AH, Vanderbijlpark, 1911, South Africa

Meer van die Funksie

Baie dankie vir jou belangstelling in ons Skuif jou Kroon Reg👑 geleentheid!


Ons is só opgewonde om saam met jou hierdie spesiale oggend van inspirasie, groei en selfliefde te deel!


Elke vrou dra ’n kroon, soms skuif dit net effens skeef wanneer die lewe sy draaie maak.

Maar weet jy wat? Jy het altyd die krag om dit weer reg te skuif!💃


Kom wees deel van ’n oggend van lag en leer, wat jou hart sal aanraak en jou siel sal laat asemhaal...

👑Skuif jou Kroon Reg

📅 30 Mei 2026

⏰ 10:00 – 14:00

📍 THE WINE BARREL : 119 Vlei str, Stephanopark, Vanderbijlpark

☕ Koffie en Tee-stasie is beskikbaar


R250 per persoon / Bespreek en betaal voor 30 Maart vir 10% afslag / 20% afslag vir 10-persoon-tafelbespreking.


Dis tyd om weer te glo in die wonder van wie jy is om te onthou dat jy lig dra, selfs in donker tye, en dat groei soms net begin met een sagte skuif van jou kroon. 👑💖


  1.  Om te bespreek: Gebruik asb die BLOU RSVP button hieronder om by die kort vorm uit te kom.👍

  2. ELKE DAME wat teenwoordig sal wees moet asb die besprekingsvorm voltooi en stuur sodat ons elkeen

     se besonderhede het.😀

  3. Indien jy 'n tafel deel met vriendinne, laatweet ons asb wie is die persoon "aan hoof van jou tafel". 🤩

  4. Jy sal 'n betalings-faktuur ontvang via e-pos (hou asb ook jou SPAM dop vir die maakjoukopskuif@gmail.com pos).

  5. Sodra ons jou bewys van betaling ontvang het, via email, stuur ons die toegangskaartjie! 💌



Deel die funksie aan ander!

bottom of page