top of page

Skuif Jou Kroon Reg

Sat, 07 Feb

|

Ruby & Rustic in Benoni

Want, jy’s ’n limited edition masterpiece! Dis tyd om daai oorvol agenda neer te sit, die halfkoue koffie te ruil vir iets sprankelends, en die “ek’s fine” glimlag te verruil vir egte selfliefde. Kom word bemoedig, geïnspireer en herinner aan die koningin binne jou!

Skuif Jou Kroon Reg
Skuif Jou Kroon Reg

Datum en Tyd

07 Feb 2026, 09:00 – 13:00

Ruby & Rustic in Benoni, Norton's Home Estates, Benoni, 1509, South Africa

Meer van die Funksie

👑 FUNKSIE: Herinner Wie Jy Is / Maak ‘n Kopskuif


✨ Want girl, jy’s ’n limited edition masterpiece!

Dis tyd om daai oorvol agenda neer te sit, die halfkoue koffie te ruil vir iets sprankelends, en die “ek’s fine” glimlag te verruil vir egte lewensvreugde en selfliefde.


Ons weet die kroon weeg soms swaar en sit skeef… maar hey, die mascara hou darem nog! 😂

Nou’s die oomblik om jou kroon te politoer, want sy blink nie vanself nie.So, skuif daai kroon reg, girl dis tyd vir jou divine comeback! 👸🏼


Kom ontdek weer wie jy is, word bemoedig, geïnspireer en herinner aan die koningin binne jou.

👑 7 Februarie 2026

👑 9:00 – 13:00

👑 Rustic & Ruby in Benoni

⏳ R250 per persoon (bespreek en betaal voor 1 Januarie en kry 10% Afslag)

- Sluit peuselhappies in

-koffie en tee stasie (Bottomless) vir R20

-Koeldrank te koop


  1. Vir besprekings, gebruik asb. die BLOU RSVP button hieronder vir die besprekingsvorm.

  2. Voltooi en stuur.

  3. Jy sal 'n betalings-faktuur ontvang via epos (hou asb jou SPAM ook dop vir die maaknkopskuif@gmail.com pos).

  4. Sodra ons bewys van betaling ontvang het, via email, stuur ons die toegangskaartjie!


Deel die funksie aan ander!

bottom of page